"USB-ontvanger-TV-invoer"
"Aan"
"Af"
"Wag asseblief dat verwerking voltooi word"
"Kies jou kanaalbron"
"Geen sein nie"
"Kon nie op %s inskakel nie"
"Kon nie instel nie"
"USB-ontvangersagteware is onlangs opgedateer. Herskandeer die kanale asseblief."
"AC3-oudio is nie beskikbaar nie"
"Opstelling van kanaalinstemmer"
"Opstelling van USB-kanaalinstemmer"
"Verifieer dat die USB-instemmer ingeprop en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n deur-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy posisie of rigting moet verstel om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit hoog en naby \'n venster om die beste resultate te behaal."
- "Gaan voort"
- "Nie nou nie"
"Doen kanaalopstelling weer?"
"Dit sal die kanale wat gevind is, uit die USB-instemmer verwyder en weer vir nuwe kanale skandeer.\n\nVerifieer dat die USB-instemmer ingeprop en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n deur-die-lug-antenna gebruik, sal jy dalk sy posisie of rigting moet verstel om die meeste kanale te ontvang. Plaas dit hoog en naby \'n venster om die beste resultate te behaal."
- "Gaan voort"
- "Kanselleer"
"Kies die soort verbinding"
"Kies Antenna as \'n eksterne antenna aan die instemmer gekoppel is. Kies Kabel as jou kanale van \'n kabeldiensverskaffer af kom. As jy nie seker is nie, sal albei soorte geskandeer word, maar dit sal dalk langer neem."
- "Antenna"
- "Kabel"
- "Nie seker nie"
- "Net ontwikkeling"
"Opstelling van USB-kanaalinstemmer"
"Dit kan \'n paar minute neem"
- %1$d kanale is gevind
- %1$d kanaal is gevind
"STOP KANAALSKANDERING"
- %1$d kanale is gevind
- %1$d kanaal is gevind
- Lekker! %1$d kanale is tydens die kanaalsoektog gevind. As dit nie reg lyk nie, probeer die antennaposisie verstel en soek weer.
- Lekker! %1$d kanaal is tydens die kanaalsoektog gevind. As dit nie reg lyk nie, probeer die antennaposisie verstel en soek weer.
- "Klaar"
- "Skandeer weer"
"Geen kanale gevind nie"
"Die skandering het geen kanale gevind nie. Verifieer dat die USB-instemmer ingeprop en aan \'n TV-seinbron gekoppel is.\n\nAs jy \'n deur-die-lug-antenna gebruik, verstel sy posisie of rigting. Plaas dit hoog en naby \'n venster om die beste resultate te behaal en skandeer weer."
- "Skandeer weer"
- "Klaar"
"Skandeer vir TV-kanale"
"Opstelling van USB-kanaalinstemmer"