"Sertifikaatinstalleerder" "Kies \'n sertifikaat" "Ekstraheer sertifikaat" "Onttrek tans..." "Uittreksel uit %s" "Benoem die sertifikaat" "Sertifikaatnaam:" "Tik die wagwoord in om die sertifikate te onttrek." "Die pakket bevat:" "Sertifikate in PKCS12-sleutelware." "een gebruikersleutel" "een gebruikersertifikaat" "een CA-sertifikaat" "%d CA-sertifikate" "Tik die korrekte wagwoord in." "Tik die wagwoord in." "Tik \'n naam in." "Tik \'n naam in wat net uit letters en syfers bestaan." "Kon nie die sertifikaat stoor nie. Die eiebewys-berging is nie geaktiveer of behoorlik geïnisialiseer nie." "Die sertifikaat is nie geïnstalleer nie." "Geen sertifikaat om te installeer nie." "Die sertifikaat is ongeldig." "%s is geïnstalleer." "Kon nie installeer nie omdat die sertifikaat te groot is." "Kon nie installeer nie omdat die sertifikaatlêer nie gevind kon word nie." "Kon nie installeer nie omdat die sertifikaatlêer nie gelees kon word nie." "Geen sertifikaatlêer in die USB-berging gevind nie." "Geen sertifikaatlêer in die SD-kaart gevind nie." "USB-berging nie beskikbaar nie." "SD-kaart is nie daar nie." "Slegs die eienaar van hierdie toestel kan sertifikate installeer." "Eiebewysgebruik:" "VPN en programme" "Wi-Fi" "Wi-Fi-profiel" "Besonderhede vir %s" "Besonderhede" "Installeer" "Installeer tans…" "Kanselleer" "Maak toe" "Geen" "Naam: %1$s\nFQDN: %2$s\nSwerwingkonsortiums: %3$s\nTerrein: %4$s\nMagtigingsmetode: EAP-%5$s\n" "Gebruikernaam: %s\n" "Kliëntsertifikaat:\n%1$s\nSleutel: %2$s\n" "SIM: %s\n" "Vertrouensertifikaat:\n%s\n" "Eiebewyse is geïnstalleer" "%1$s-eiebewyse is by Wi-Fi-gestoorde netwerke gevoeg." "KLAAR" "Installeer Wi-Fi-eiebewyse om aan netwerke wat via %1$s beskikbaar is, te koppel.." "Afgelaaide lêer het probleme en kan nie geïnstalleer word nie. Maak seker jy het die lêer van die regte bron af afgelaai." "Kan nie Wi-Fi-eiebewyse installeer nie. Probeer weer om die lêer af te laai." "Installering is gekanselleer" "Kan nie installeer nie" "Skakel Wi-Fi aan en probeer weer."