LineageOS instellings
Laai tans\u2026
OK
Kanselleer
Voeg by
Kies toepassing
Stel terug
Gevorderd
Instellings
Naam
Terug
Klaar
Volgende
Aan
Af
Ja
Nee
Soek
Gedeaktiveer
Geaktiveer
Privaatheid
Aktiveer Privaatheidswag
Aktiveer Privaatheidswag?
Wanneer Privaatheidswag geaktiveer is, kan programme nie toegang tot persoonlike data soos kontakte, boodskappe en oproep geskiedenis kry nie.
Wanneer Privaatheidswag vir \'n ingeboude program geaktiveer word, sal die program nie toegang tot persoonlike data kan kry nie of verskaf nie, dit kan veroorsaak dat ander programme hulself wangedra.
Standaardinstelling
Privaatheidswag is geaktiveer
Aktiveer as \'n standaardinstelling vir nuut-geinstalleerde programme
Bestuur toep toegang na persoonlike data
Geen toepassings is geïnstalleer nie
Hulp
Stel terug
Herstel toestemmings?
Selekteer vir watter toep Privaatheidswag geaktiveer is deur die toep ikoon te raak. Geselekteerde toepassings sal nie toegang tot persoonlike data soos kontakte, boodskappe en oproep geskiedenis kan kry nie. Lang-raak op \'n toep om die toep besonderhede te sien.\n\nBy verstek word interne toepassings uitgesluit. Om die filters vir sigbare toepassings te verander, selekteer die toepaslike opsies in die kieslys.
Wys ingeboude toepassings
Gevorderd
Wys kennisgewing
Verander liggieinstellings
Pulslengte en -spoed
Normaal
Pasmaak
Verwyder
Verwyder geselekteerde item?
Helderheidsvlak
Altyd aan
Baie kort
Kort
Normaal
Lank
Baie lank
Baie vinnig
Vinnig
Normaal
Stadig
Baie stadig
Battery liggie
Flikker wanneer battery laag is
Kleure
Battery is amper leeg
Laai tans
Vol gelaai
Kennisgewingliggie
Algemeen
Gevorderd
Toeps
Foon
Gebruik persoonlike waardes
Verstek
Oproep gemis
Stemboodskap
Ligte met skerm aan
Ligte aan in Moenie steur modus
Verskeie LEDs
verdof LED\'s helderheid
Kies kleure outomaties
Kies kleure outomaties
Ligte instellings
LED liggie is deur instellings geaktiveer
Om per toep beheer by te voeg, aktiveer \'%1$s\' en druk \'\u002b\' op die kieslys balk
Optimaliseer jou skerm gebaseer op die tyd van die dag en die omringende omstandighede om leesbaarheid te verbeter en oogspanning te verminder
Skerm modus
Kleurtemperatuur
Dag: %1$dK Nag: %2$dK
%1$dK
Dag
Nag
Outomatiese buitelugmodus
Verhoog helderheid en diepte outomaties onder helder sonlig
Verminder kragverbruik
Verstel skerm vir laagste kragverbruik sonder verswakking
Verbeter kleure
Verbeter kleur impak van vlees toon, natuurskoon en ander beelde
Kleur profiel
Standaard
Akkurate kleure en helder wit
Natuurlik
Realistiese kleure en vleesskakerings
Dinamies
Verbeterde kleure en helder wit
Fliek
Perfekte kleur voortplanting vir video
Sterrekunde
Diep rooi vir die behoud van die nag visie
Fotografie
Perfekte kleur voortplanting vir foto\'s
Basies
Gebruik die skerm ongekalibreer
Aanpasbaar
Kleure pas by omringende omstandighede aan
Lees
Warmer kleure vir minder oogvermoeidheid
sRGB
Kleure akkuraat tot die sRGB kleurruimte
DCI-P3
Kleure akkuraat tot die DCI-P3 kleur spektrum
Kleur kalibrasie
Kalibreer skermkleure
Rooi
Groen
Blou
Prent aanpassing
Verstel kleur, versadiging, intensiteit en kontras
Kleur
Versadiging
Intensiteit
Kontras
Knoppies
Krag knoppie
Kieslys knoppie
Terug knoppie
Kieslys knoppie
Soek-knoppie
Onlangse knoppie
Kamera knoppie
Volume knoppies
Aanraak aksie
Lang-druk aksie
Dubbelle aanrak aksie
Geen aksie
Kieslys oop/toemaak
Onlangse toep wisselaar
Soek assistent
Stem soektog
In-program soek
Begin kamera
Skakel skerm af
Vorige toepassing
Gedeelde skerm
Enkelhandmodus (links)
Enkelhandmodus (regs)
Skerm loer
\'n Half druk sal die skerm aanhou slegs terwyl die knoppie ingehou word
Begin kamera
\'n Lang druk en los sal kamera begin
Beheer terugspeel
Soek musiek snitte deur die volume sleutels lank te druk terwyl die skerm af is
Sleutelbord beheer por
Gedeaktiveer
Volume op/af beweeg por links/regs
Volume op/af beweeg por regs/links
Beëindig oproep
Beeindig die huidige oproep deur die krag-knoppie te druk
Herorienteer
Ruil volume knoppies om wanneer die skerm geroteer word
Aktiveer foon
Antwoord oproep
Antwoord inkomende oproepe deur die volume knoppies te druk
Antwoord oproep
Antwoord inkomende oproepe deur die tuis knoppie te druk
Agtergrondlig
Verlig knoppies
Verlig sleutelbord
Knoppie helderheid
Sleutelbord helderheid
Verligting tydsduur
Moet nie afsit nie
Gedeaktiveer
Aktiveer vir %s
Geaktiveer
Aktiveer op-skerm navigasiebalk
Aktiveer op-skerm navigasiebalk en deaktiveer hardewareknoppies
Navigasiebalk
Knoppies en uitleg
Linkshandige modus
Plaas die navigasie balk aan die linkerkant van die skerm in landskap modus
Wys pyltjiesleutels terwyl jy tik
Wys links en regs wyser knoppies terwyl tik. Oorskryf IME wisselaar.
Tuis lang druk aksie
Tuis dubbel tik aksie
Onlangse lang-drukaksie
Krag kieslys
Herlaai kieslys
Skermkiekie
Vliegtuigmodus
Gebruiker wisselaar
Fout verslag
Fout verslagdoening is in ontwikkelaar opsies gedeaktiveer
Klank paneel
Beheer luitoon volume
Volume-knoppies beheer luitoon volume
Volume knoppies beheer media volume
Druk aan/af-skakelaar 2 keer vir kamera
Maak kamera vinnig oop sonder om jou skerm te ontsluit
Lang-druk vir flits
Aktiveer die flits deur die kragknoppie lang te druk terwyl die skerm af is
Skakel flits outomaties af
Nooit
1 minuut
2 minute
5 minute
10 minute
Verwyder
Los onveranderd
Stelselstandaard
Skakel af
Skakel aan
Op A2DP verbinding
Op A2DP ontkoppeling
Wi\u2011Fi
Bluetooth
NFC
Snellers wat hierdie profiel sal aktiveer
Stap 1: Voeg snellers by
Verander snellers: %1$s
Stap 2: Stel aksies op
Herkonfigureer aksies
Draadloos & netwerke
Geen Bluetooth toestelle gepaar.\nRaak om met Bluetooth-toestel te paar voordat jy jou snellers opstel.
Geen Wi\u2011Fi toestelle opgestel.\nRaak om jou Wi\u2011Fi op te stel voordat jy jou snellers opstel.
Geen snellers gekonfigureer. Tik om te nog by te voeg.
Raak om NFC sneller op te stel.
Kies snellers wat hierdie profiel sal aktiveer
Nou stel wat gebeur wanneer die profiel geaktiveer word
Stelsel profiele
Voeg by
Vee uit
Profiel
Skakel stelsel Profiele aan om profiele te gebruik.
Profiele is gedeaktiveer
Sneller konfigurasie
Skryf na NFC merker
Raak merker om te skryf
Merker suksesvol geskryf
Merker skrywing het misluk!
Profiel gekies: %1$s
Die skryf van \'n profiel na \'n NFC merker laat die aanraking van die merker die profiel kies. Raak merker vir \'n tweede keer aan om die vorige geselekteerde profiel te kies.
Onbekende profiel
Hierdie NFC merker verwys na \'n onbekende profiel. Heg hierdie NFC merker aan \'n bestaande profiel om die nuwe profiel in die toekoms te kies.
Kies profiel
Verwyder profiel %1$s?
Konfigureer profiel instellings van huidige toestel?
Voer huidige toestel instellings in
Kan nie huidige profiel verwyder nie!
Kennisgewing veranderings
Voeg by of verwyder groepe
Voeg by of verwyder, kennisgewing veranderings program groepe, na hierdie profiel
Aan
Af
Geen verstelling
Naam
<nuwe profiel>
Hernoem
Tik \'n nuwe naam
Tik profiel naam
Stel terug
Verwyder alle gebruiker profiele en program groepe en stel terug na die standaard instellings?
Verwyder hierdie program?
2G
3G
LTE
2G/3G
2G/3G/LTE
Klankoorskrywings
Aktiveer
Stel na %1$s/%2$s
Ignoreer volume
Profiele
Bestuur profiel
Toep groepe
Bestuur toep groep
Profiel instellings
By verbinding
Op ontkoppeling
Geen sneller nie
Kennisgewing modus
Luitoon modus
Ligtemodus
Vibreermodus
Kies kennisgewing-luitoon
Kies \'n luitoon
Foon luitoon
Kennisgewing toon
Toep groepe
Toeps
Nuwe toep groep
Verwyder hierdie toep groep?
Tik \'n naam vir die nuwe toep groep
Naam
Duplikaat toep groep naam!
Kies toep
Stelsel instellings
Slotskerm modus
Hierdie profiel opsie is afgeskakel deur \'n toestel administrateur beleid
Moenie vir PIN of wagwoord vra nie
Deaktiveer slotskerm
Vliegtuigmodus
Skermhelderheid
Stel na %1$d%%
Verander helderheid
Wi\u2011Fi
Draagbare Wi\u2011Fi warmkol
Bluetooth
GPS
Dataverbinding
Outo-Sinkroniseer data
Voorkeurnetwerktipe
Voorkeur netwerk tipe (%1$s)
NFC
Luitoon modus
Normaal
Vibreer
Gedemp
Luiervolume
Luitoon
Kennisgewing
Media
Wekker
Omgewings skerm
Statusbalk
Vinnige Instellings
%1$s rand van die statusbalk vertoon Vinnige Instellings
Links
Regs
Af
Links
Regs
Klop-Klop om te slaap
Dubbel klop op die statusbalk om skerm af te skakel
Statusbalkikone
Wys kennisgewings telling
Vertoon die aantal uitstaande kennisgewings
Stelselikone
Beheer watter status balk ikone word getoon
Horlosie
Horlosieposisie
Regs
Links
Middel
VM/NM styl
24-uur horlosie is geaktiveer
Normaal
Klein
Versteek
Batteryaanwyser
Batterystatusstyl
Portretikoon
Landskapikoon
Sirkel
Teks
Versteek
Batterypersentasie
Versteek
Binne die ikoon
Langs die ikoon
Helderheid
Helderheidskuifknop
Verstel die helderheid van vinnige instellings
Outomatiese helderheid
Wys wisselaar vir aanpasbare helderheid naby die glyer
Helderheid beheer
Verander helderheid aan deur te gly oor die statusbalk
Statusbalkikone
Beheer watter status balk ikone word getoon
Beskermde programme
Bestuur watter toepassings is verberg agter \'n veilige slot
Bydraers
Laai bydraersdata\u2026
Kan nie bydraersdata laai nie
Bydraersinligting
Naam: %1$s
Bynaam: %2$s
Commits: %3$s]]>
Inligting oor bydraë
Totale bydraers: %1$s
Totale commits: %2$s
Laaste opgedateer: %3$s]]>
LineageOS statistieke
Help om LineageOS beter maak deur anonieme statistieke verslaggewing aan te skakel
Meer oor
Deur LineageOS statistieke toe te laat sal nie-persoonlike data ingestuur word na die ontwikkelaars van LineageOS. Die inligting sluit in \'n unieke identifikasie nommer wat nie jou privaatheid of persoonlike data in gevaar stel nie. Die data word ingestuur tydens elke \'boot\'.\n\nVir \'n voorbeeld van die data wat ingestuur word, tik op Voorskou Data.
Aktiveer verslaggewing
Voorbeeld van gegewens
Bekyk statistiek
Kom meer te wete
Unieke ID
Toestel
Weergawe
Land
Diensverskaffer
Statistiek versameling
Laat installasie- en toestelstatistiekversameling toe
Outo-roteer skerm
Rotasie instellings
Outo-rotasie is geaktiveer
Outo-rotasie is gedeaktiveer
grade
Roteer slotskerm
Rotasie modusse
0 grade
90 grade
180 grade
270 grade
Weer
Geen weer verskaffer dienste geïnstalleer nie
Installeer \'n weer verskaffer om weer inligting te ontvang
Verskaffer instellings
Kon nie die instellings-kieslys van die verskaffer begin nie
Voeg weer verskaffer by
Algemeen
Verskaffers
Temperatuur eenheid
Celsius
Fahrenheit
weer
Wys weer
Wys die huidige temperatuur op die statusbalk
Batteryspaarder en prestasie
Verstel kragspaar kenmerke en toestel prestasie
Huidige profiel: %1$s
Toestelprestasie
Prestasieprofiel: %1$s
Die prestasieprofiel is tans onbeskikbaar
Batterybesparing
Uiterste kragbesparing
Beperk toestelprestasie en agtergrondaktiwiteit om krag te spaar
Outomatiese kragbesparing
Aktiveer outomaties krag spaar modus by %s battery
Moenie outomatoes kragspaarmodus aktiveer nie
Outomatiese optimalisering
Kies outomaties \'n toepaslike prestasie-profiel vir programme en gebruikspatrone
Nooit
Uitgebreide werkskerm
Brei jou werkskerm spasie uit deur die statusbalk, navigasiebalk of beide weg te steek
Aanpassings opsies
Uitgebreide werkskerm styl
Verberg niks
Versteek statusbalk
Versteek navigasiebalk
Versteek beide
Skakel die skakelaar af om jou uitgebreide werkskerm op \'n per toep basis pas te maak
Laai klanke
Aktiveer
Speel \'n klank met die koppeling of ontkoppeling van \'n kragbron
Vibreer
Kennisgewing klank
Stil
Raakskerm gebare
Verrig verskeie raakskerm gebare vir vinnige aksies
Haptiese terugvoer
Vibreer wanneer \'n raakskermgebaar opgespoor is
Vee af met twee vingers
Vee op met een vinger
Vee af met een vinger
Vee links met een vinger
Vee regs met een vinger
Teken \'n \"Λ\"
Teken \'n \"V\"
Teken \'n \"<\"
Teken \'n \">\"
Teken die letter \"C\"
Teken die letter \"e\"
Teken die letter \"O\"
Teken die letter \"M\"
Teken die letter \"S\"
Teken die letter \"V\"
Teken die letter \"W\"
Teken die letter \"Z\"
Gebaar aksie
Doen niks nie
Wissel die flitslig
Maak kamera oop
Maak Blaaier oop
Maak telefoon-toep oop
Bekyk jou e-posse
Bekyk jou boodskappe
Speel/laat wag musiekterugspeel
Navigeer na die vorige musiekbaan
Slaan oor na die volgende musiekbaan